Help:Random page/af

PD Let op: As u hierdie bladsy bewerk, stem u saam aan die vrygewing van jou bydrae onder die CC0. Sien Special:MyLanguage/Project:PD help vir meer inligting. PD
Category:Special Pages/af#Random%20page/af
Die standaard sybalk aan die linkerkant, sien die vyfde skakel van bo

Die willekeurige bladsyfunksie laat gebruikers toe om 'n wiki bladsy na willekeur te besigtig. Die standaard en mees geskikte gebruik is om 'n ewekansige bladsy in die hoofnaamruimte te wys, en word verkry via die Special:Random bladsy. Gebruikers sal na die keuse herlei word.

Special:Randompage is 'n alias vir die funksie en werk op dieselfde manier.

Naamruimteseleksie

Gebruikers kan ook kies om 'n ewekansige bladsy in 'n naamruimte van hul keuse te besigtig. Dit word bereik deur 'n naamruimte as 'n parameter op die bladsy te spesifiseer, d.w.z. Special:Random/Help sal 'n ewekansige bladsy in die naamnaamruimte kies; $category sal die inhoud van 'n ewekansige kategorie, ens. Starting with MediaWiki 1.41 you can separate multiple namespaces with a comma, e.g., Special:Random/Help,Project will show the contents of a random page either in the Help or Project namespace.

instellings

Sien ook

Category:Help/af#Random%20page/af
Category:Help/af Category:Special Pages/af